FRANCOIS BOYCE | 5 Vrouens & Ek | Event in Darling | AllEvents

FRANCOIS BOYCE | 5 Vrouens & Ek

Die Koelkamers

Highlights

Sun, 31 Aug, 2025 at 12:00 pm

Die Koelkamers

Advertisement

Date & Location

Sun, 31 Aug, 2025 at 12:00 pm (SAST)

Die Koelkamers

Waffle Wharf, Paternoster, 7381, South Africa, Darling

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

FRANCOIS BOYCE | 5 Vrouens & Ek
“5 Vroue en ek”

Francois gesels oor 5 vrouens wat 'n ongelooflike rol in sy lewe speel.

Hierdie 5 vrouens (gewone vrouens) het elkeen 'n ander inspirerende lewensles. Maar as jy vir Francois ken, kom hierdie les met 'n wilde draai na jou toe.

Almal van ons, mans en vrouens gelyk, word op een of ander stadium in ons lewens deur ‘n vroue geinspireer. Jy gaan lag, huil en dink, alles sommer so in een.

Francois sing tussen deur die storie en kry selfs die gehoor op hulle voete gedurende die vertoning wat baie vermaak verskaf.



You may also like the following events from Die Koelkamers:

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for FRANCOIS BOYCE | 5 Vrouens & Ek can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Die Koelkamers, Waffle Wharf, Paternoster, 7381, South Africa, Darling
Reserve your spot

Host Details

Die Koelkamers

Die Koelkamers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
FRANCOIS BOYCE | 5 Vrouens & Ek | Event in Darling | AllEvents
FRANCOIS BOYCE | 5 Vrouens & Ek
Sun, 31 Aug, 2025 at 12:00 pm